top of page

Saam kan ons 'n verskil maak.

Let wel:

Tans bied die spelterapeut  terapiediensteenigsteaan kinders wat by haar skool ingeskryf is. En Filial Play Afrigting/Mentordienste aan slegs  ouers van kinders wat by haar skool ingeskryf is.

Daar is geen koste vir terapie- en afrigtingsdienste nie.Ouers word gevra om 'n bydrae te maak tot koste wat aan die spelterapeut aangegaan word om sodoende die pro bono-status te handhaaf.

Indien u navrae doen om dienste te soek, meld asseblief die skool waarin u kind ingeskryf is.

Jou besonderhede is suksesvol gestuur!

bottom of page